Neil Badenhorst se fabelagtige wêreld
Spieëltjie, spieëltjie
“As ’n kind het ek grootgeword met ’n paar vriende, ’n paar diere en verskriklik baie boeke. Ek dink stories is belangrik want dit vertel jou meer oor jouself: die tiepe kastele waarin jy wil woon, jou vrese wat in monsters manifesteer of selfs watter wapen jy sou kies om die draak mee dood te maak. Stories is die spieël waarin ons ons harte se diepste begeertes ontdek. My illustrasies probeer daardie towerkrag vasvang,” vertel Neil Badenhorst.
Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie