Met 'n bietjie hulp van ons vriende
Donasies van lesers word gebruik om ons bediening- en bedryfskostes te betaal. Jou bydrae hou Klyntji aanlyn en aan die gang.
ONDERSTEUN KLYNTJI
Via PayFast / Internasionale betalings word aanvaar
Vir vrae stuur gerus ’n e-pos aan redakteur@klyntji.com
Klyn Begin – Anhou Win Krediet- of debietkaart – jy kan enige tyd kanselleer of aanpassings maak
Bankbesonderhede
Standard Bank
Rekeningnommer: 10148837954
Tak: 051001
Swift: SBZA ZA JJ
Rekeningnaam: KLYNTJI
Verwysing: Jou naam + donasie
Dankie aan ons vriende
Marise Annandale, Louise du Plessis, Sandra Kruger, Eben Keun, Henk Serfontein, Antonia Steyn, Stefan van Zyl, Jan Desseyn, Elna van der Merwe, A. Bruwer, Ernst Marx, Marti Björkman, Marianne Fassler, Jaco van der Merwe, Jennifer Pape, Adam Heyns, Sheridan Walter, Machiel Meyer, Shaun Britz, Okkert Brits, Geraldine Hattingh, Andriëtte Carstens, Etienne Posthumus, Liezel van Beek, Judy-Marie Smith, Kristhoff Krige, Andries Bezuidenhout, Annelize Botha, Bibi Burger, Sandra Smith, Jana Cilliers, Dominique Enthoven, Francis Galloway, Azille Coetzee, Muller Dirker, Abraham Visser, Joaquin Grobler, Kobus Meyer, SJ Naudé, Marietjie Oelofsen, Lisa Kruger, Frederik van Dyk, Marianne Thamm, Michiel Heyns, Desiré Gird, Eben Venter, Charlotte Cronje, Esther van der Walt, Cornelia Faasen, Jeannette Kriel, Rudolph van Graan, Louis Duvenage, Christoff Odendaal, Sandra Pieterse, Renette Vosloo, Helene Huyzers, Christiaan Meyer, Marie-Louise Bierman, Marita Raath, Marike Beyers, Conrad Steenkamp, Stephan Bernard, Koos Bekker, Elmari Botha, Pierre Strydom, Corne Wentzel, Anna Lont, Alex de Lange, Gertan Agenbach, Bard Cloete, Ronee Robinson, Jandre van der Merwe, Jenine Coetzer, Jana Niehaus, Martjie de Villiers, Luan (Willem) Nel, Liezel Kleynhans, Jana van Schalkwyk, Anet Ahern, Alouise Lynch, Louise Viljoen, Sarel van Zyl, Elize Taljaard, Herman Botes, Adriaan Dippenaar, Riëte Grobler, E Schoeman, Stefaans Coetzee, Annamarie van Renen, Mieke van der Merwe, Gardiol (Kobus) van de Venter
“Ek is hier vir die jazz... die jazz van die taal, die jazz van die uitkyk en denke... Ons kort ’n bietjie disruption.”
“’n Ligpuntjie in die kulturele duisternis van kan-kyk-maar-kannie-lees-nie.”
“Die meriete van hierdie kontemporêre reïnkarnasie van die eerste Afrikaanse tydskrif staan buite alle kyf. Elke deurlees is ’n opwindende herontdekking van die duisend (progressiewe) vorme wat kuns en kultuur aan die suidpunt van Afrika aanneem.”
“Die aanlyn publikasie Klyntji bereik gehore met behoeftes wat onvolledig deur hoofstroom druk- en elektroniese media gedek word. Dit bied dan ook wyer en jonger perspektiewe op nie-etniese identiteit(e) deur Afrikaans, iets wat met besondere kreatiewe energie gepaard gaan.”
“Dankie vir ’n professionele blad – interessant, ’n mengsel van onderwerpe, art & entertainment wat nie celebrity gossip word nie. Artikels wat nie afskrik met ’n akademiese aanslag nie, léésbaar en meer as net ’n happie. En dit was ’n plesier om saam julle te werk toe ek die geleentheid gehad het.”
“Ek lees Klyntji in NL – die artikels maak ‘my lae lande-wêreld’ meer gelaagd en gee kleur! Baie dankie vir die taal en kultuur uit Suid-Afrika.”
Ons is altyd op soek na instansies , weldoeners en besighede om Klyntji te ondersteun.
Die Trust vir Afrikaanse Kuns, Kultuur en Erfenis (TAKKE) is ’n donateur van Klyntji.
Ons ontvang ook ondersteuning van die L.W. Hiemstra Trust.
kykNET borg die Ons Klyntji-zine in drukvorm.
Klyntji is geïnkorporeer as ’n nie-winsgewende, openbare weldaads-vereniging.
Organisasie sonder winsoogmerk: 264-058 NPO
Openbare weldaadsorganisasie: 930073008 PBO
Klyntji ontvang gratis Google-dienste deur Google for Nonprofits en afslag van PayFast.