Ons Klyntji is die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, gestig in die jaar 1896. Dit herleef as ’n zine in die 1990’s en die gedrukte Ons Klyntji literêre zine verskyn steeds elke jaar. Klyntji.com bestaan van 2014 af en is ’n onafhanklike webjoernaal wat fokus op diverse en progressiewe kuns en kultuur.
Beide die gedrukte zine en die webjoernaal word deur Klyntji (’n vrywillige vereniging met PBO- en NPO-status) uitgegee.
Klyntji-redaksie
Skryf of vervaardig inhoud vir ons
Ondersteun wat ons doen
Klyn Begin – Anhou Win