Oomblikke in tyd
Mia Louw neem foto’s van spasies. Liminale spasies. Spasies wat deels bekend en veilig is, maar tog vatbaar is vir verandering aangesien dit konstant gebeur. Sy vang enkele oomblikke vas wat stilte uitbeeld in ’n besige en interaktiewe wêreld. Die foto’s kyk hoe die mens met sy omgewing omgaan – ’n nostalgie word uitgebeeld van die efemeriese tussen-in oomblikke van ons bestaan.

Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Oomblikke in tyd gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.