Wie en wat was Jan Smuts?

'n Doccy deur Adam Heyns

 

Alien of inboorling? Boerseun. Soldaat. Filosoof. Politikus. Regsgeleerde. Digter. Wetenskaplike. Leier. Vredemaker. Oorlogmaker. Afrikaner. Drie kort doccies as een is gemaak onder die leiding van Adam Heyns en fokus op die lewe van Jan Smuts en sy problematiese nalatenskap van ’n lewe vol weersprekings en uiterstes. 

2.jpg

Smuts het later in sy lewe gestaan vir gelyke regte vir alle rasse. Hy was ’n bekroonde wêreldleier, veral tydens Hiroshima, en die enigste man wat beide WOI en WOII se vredesverdrae geteken het. Hy was twee keer eerste minister van die Unie van Suid-Afrika. Hy was ’n pionier van holisme – if you like that sort of thing. Enjoy die doccies, dis heel trippy gedoen.

 

 

Deel twee:

Deel drie:

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Wie en wat was Jan Smuts? gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand