Sieners van die suburbs
Fotografie deur Hanro Havenga
#BestRand is ’n fotografiereeks deur Hanro Havenga, vanuit woongebiede van die Wesrand. Dit kyk na alledaagse tonele van die lewe in suburbia, met sy ongelykhede, hang-ups én beloftes. Die projek se slogan (“Sieners van die suburbs”) verklap meer oor die vasvang van tonele wat ’n blinde oog sou verbygaan. Die vernuwing van ’n omgewing met ’n middelklas-hartklop met sy gepaardgaande klasverskille. Dis baie Breaking Bad. Foto’s van New York en die moederstad is ook te sien (selfs so bietjie Oppikoppi), met hul eie kenmerkende identiteite.
Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie