As dit mango’s reën by OppiKoppi
oppikoppi18.jpg

Vanjaar se OppiKoppi was iets om te beleef. Oktobermaand se donderbuie was ’n nuwe vir die musiekfees met baie minder stof, maar meer modder. ’n Uitgesoekte line-up het ook OppiKoppi se mees-diverse crowd nog ooit getrek. Al is die rainbow nation ’n myth, kan duisende uiteenlopende OppiKoppigangers steeds onder die reënboogvlag dans. Alet Pretorius het hierdie foto’s geneem.

oppikoppi03.jpg
oppikoppi05.jpg

Van Pletzen het ’n kak lekke vibe.

oppikoppi32.jpg

Academie met Horizon Project Choir. Koormusiek vir die wen.

oppikoppi15.jpg

Mafikizolo was vanjaar se tribute band. OppiKoppi stel dit so: “Every year OppiKoppi pays tribute to an artist or band that we, The Mango Pickers, consider to be the meat in the patty, the sweet flesh of the Mango, the phuthu on the plate. Give respect where respect is due. Welcome greetings, praise songs and congratulations are in order for this year’s Tribute Artist: Mafikizolo. Mafikizolo began performing and recording in 1997. That’s 20 years of consistent quality. Reliable and proper, the real makhoya van toeka af. During this time, they have remained true to themselves and avidly dedicated to their craft; they continue to give us entertainment of superior quality and substance, and have made us to party on more than one dance floor scattered across this fragile planet. We, The Mango Pickers, think that Mafikizolo deserve nothing less than a standing ovation for giving us 20 years of heavyweight love and beautiful music.Since 2010 the OppiKoppi Boxing Association (yes, it’s a thing because we say so) hasbeen awarding a rather snazzy heavyweight belt to the stalwarts of the SA music scene in a moment in time for roughly 20 000 fans and thousands of online hooligans to say “Well played sir” (and this year of course, well played madam).”

Vorige Dusty Hall of Fame-ers sluit Valiant Swart, David Kramer, Vusi Mahlasela, Hugh Masekela, Johnny Clegg en Koos Kombuis in.

oppikoppi27.jpg

Hi daar, Grassy Spark!

oppikoppi30.jpg

Carlo Mombelli se lied Me, The Mango Picker het vanjaar se tema geïnspireer. Sy set, met ’n uitmuntende band, was een van die fees se hoogtepunte. Van der Want & Letcher en geselskap, ook by die Boonste Bar, was ’n close second.

Twee tonele uit Kamp Rofjol.

tumblr_inline_oyzvw3kBWc1tz8ud8_500.jpg

Alet Pretorius is ’n vryskut fotojoernalis

en het meer as 13 jaar se ervaring agter die rug (sowel as die Kreef Hotel en die Artist Camping-area). Sy was Beeld se fotoredakteur. Volg haar op Instagram.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van As dit mango’s reën by OppiKoppi gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand