‘Nuclear Summer’ deur Marnus Strydom
Marnus Strydom se nuwe reeks werk poog om die kyker in die fotograaf se verbeelding in te neem. Klimaatverandering, geloof, angs en paranoia is van die temas wat uitgebeeld word, as deel van alledaagse lewe in klein dorpies en landelike areas. Dié foto’s is geneem in Aliwal-Noord, Lady Grey, Bloemfontein en Komatipoort. Nuclear Summer vorm deel van Marnus se lopende Rural Gothic-reeks.
Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie