'In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom

'In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom
Met In die Tyd voor Sonde kyk ek eerlik na myself. Ek kyk na hoe ek dink, na my persoonlikheid, my foute. Alles gestroop na vel en been – ’n lewe in my eie spookagtige en distopiese wêreld. Dit is hier waar ek self die donker gaan haal, in ‘n plek waar ek nie verdwyn kry nie.
— Marnus Strydom
adam tuin van eden.jpg
_MG_9373.jpg
_MG_9378.jpg
_MG_9216 copy.jpg
_MG_9218 copy.jpg
_MG_9358.jpg
_MG_9411.jpg
_MG_9462.jpg
_MG_9333 copy.jpg
_MG_9556.jpg
Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van 'In die Tyd voor Sonde' – 'n naak fotoreeks deur Marnus Strydom gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand