Marianne Fassler se nuwe reeks is 'n blom in beton

Marianne Fassler se nuwe reeks is 'n blom in beton

Die Marianne Fassler modehuis, met Lezanne Viviers as creative director, stel hulle 2018 winterversameling bekend, genaamd #ConcreteFlower. Ons hou van die gebruik van perspex – iets tussen 'n blom en beton. Die ewige edgy Zander Opperman het die foto's geneem. Hare en make-up deur Tyron Sweeney. Ons is versot op die ellelange Suid-Soedanese model Anyon Asola, sy laat ons dink aan 'n jong Grace Jones. Soos vantevore gaan die vrystelling gepaard met 'n gedig deur Melissa Fontini. Daai laaste spinnerakstrepies-pak is alles, is dit nie?

her arms spike contrasting petals overhead
you can tell she is different from the rest
care-free and open to explore the crannies of our world
optimistic is this unusual wild flower whose tongue liberates in vivid blue
strikingly beautiful, gracefully departing
the native lily of South Africa is
unapologetically free

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Marianne Fassler se nuwe reeks is 'n blom in beton gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand