Al was ek nie daar nie

Al was ek nie daar nie
     

 

 

Ons verwelkom hartlik vir Rut (jy weet, die Moabietiese vrou van Die Bybel). Sy teken nou vir Klyntji. Rut is sinies, en die bitterheid van haar sussie, Naomi, smeer dan nog ook aan haar af. Sy trek oor woestyne en die verlatenheid om die regte ding te doen. Ons is bly sy het die pad na Klyntji gevind.

redakteur@klyntji.com