#MenAreTrash
     

 

 

Een in vier womxn in Suid-Afrika word deur hul lewensmaats seksueel mishandel.

Elke ses ure word ’n womxn deur haar lewensmaat vermoor.

Suid-Afrika het die meeste per kapita verkragtings in die wêreld.

En dinge raak nie beter nie. Mans het ’n wake-up call nodig. Mans, bly stil en luister. Hou mekaar verantwoordelik. 

Illustrasie deur Kitchen Dutch

Skryf vir ons! kontak@klyntji.com