Klyntjies van The Rare Library

Klyntjies van The Rare Library
WhatsApp Image 2019-05-01 at 13.46.08(5).jpeg
WhatsApp Image 2019-05-01 at 13.46.08(6).jpeg

Ses van die bestes

Vanaf Maart 2018 verskyn daar sporadies nuwe uitgawes van die reeks Klyntjies. Die stories is saamgebring en vervaardig deur Juanita Køtzé, geken as The Rare Librarian aan hoof van The Rare Library, in samewerking met Klyntji. The Rare Library se reeks fotosketse is van kleurvolle en kreatiewe karakters in die kenmerkende styl van hulle verkose kunsvorme. Die akteurs, sangers, visuele kunstenaars, muses en ’n skrynwerker word na vore gebring deur fotograwe Bernard Brand, SJ van Zyl en Merwelene van der Merwe, en ’n gedugte span ontwerpers, stiliste en grimeringkunstenaars. Hier is uitgawe een tot ses.

 

Uitgawe Six Love
Die Liefdes Ope

Met Dean John Smith, Jacques Bessenger, Len-Barry Simons en Llewellyn van der Berg.

WhatsApp Image 2019-05-01 at 13.46.08.jpeg
 

Uitgawe Klyn 5
Vyf Verruklike Veelsydige Vlugvoetige Verskeidenheidskunstenaars

Met Jane de Wet, Nicole Fortuin, Riaan Visman, Jazzara Jaslyn en Trix Vivier.

BW+DSCF2390-1.jpg
 

Uitgawe Kwart
OCTAVIA

Met Octavia Roodt.

Job_3421.jpg
Octavia+Roodt+3.png
 

Uitgawe DRIELUIK
Die ontluikende stemme van Lynelle Kenned

Met Lynelle Kenned.

54511101_285464812362997_8119423059378193353_n.jpg
53599198_261389724812930_4595629339394816538_n.jpg
55961997_1163492757161246_2755161777607997256_n.jpg
 

Uitgawe Tweespel
SkoneSkraleSketsendeSkertsendeSkeppendeSteynSussies

Met Marlene Steyn en Christi Steyn.

6 (3).jpg
5 (3).jpg
 

Uitgawe EEN plus EEN
Die Skrynwerker, sy Muse, en die Ou Kas

Met David Krynauw, Jasmyn Pretorius en die Ou Kas.

de+k-1-s3sw (3).jpg

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Klyntjies van The Rare Library gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand