Die tweede storie van Klyntjies, met die Steyn-sussies, is hier

Die tweede storie van Klyntjies, met die Steyn-sussies, is hier
5.jpg

The Rare Library en Klyntji bied aan: Marlene Steyn, kunstenaar, en Christi Steyn, model, in die tweede storie as deel van die reeks Klyntjies. Dit gaan gepaard met die nuutste versameling serpe van L'Mad, wat saam met verskillende kunstenaars limited edition kleding- en versamelstukke maak. L'Mad is deur Lucy MacGarry geskep, voormalige kurator van JoburgArtFair en Suid-Afrika se aanbieding by die Venice Biennale in 2017. Die nuutste reeks maak gebruik van Marlene se speelvolle en droomagtige kuns.


Lees die uitbundige gesprek tussen Juanita Køtzé (The Rare Librarian) en Marlene Hettie Steyn, as deel van die volle storie van Klyntjies, hier.

Kyk en luister na die eerste Klyntjies, met David Krynauw en Jasmyn Pretorius, hier.

3.jpg
6.jpg
2.jpg
1.jpg
4.jpg

Die bekendstelling van L'Mad se Guillotine-reeks syserpe van Marlene Steyn, vind plaas op Saterdag 23 Junie, 10:00 - 15:00, by Keyes Art Mile Emporium, Rosebank.

Die foto's is deur SJ van Zyl geneem, hare deur Morné Marx en make-up deur Andrea van den Houten.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Die tweede storie van Klyntjies, met die Steyn-sussies, is hier gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand