Johannesburg se strate as kunsplatform

Johannesburg se strate as kunsplatform
1.jpg

Die kunstenaar r1. gebruik die stad se strate, as kollektiewe en gedeelde leefspasies, om kunstige en kreatiewe ingrypings te maak. “The streets are where we walk, where we talk, where we meet others, where we ‘are’. The street’s identity is created and constantly reinvented from the interactions between people living in it and using it.  From past to present, these interactions allow for continuous re-combinations of experiences.” Van Paul Kruger toegedraai in foelie, tot 7000 plastiekbottels (met liggies in) wat die iThemba-toring bedek, betrek r1. die gemeenskap en verbyganger om anders te kyk na die omgewing en ons verhouding daarmee.

Verken nog op sy website.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Johannesburg se strate as kunsplatform gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand