Fokofpolisiekar se nuwe album artworks

Fokofpolisiekar se nuwe album, Selfmedikasie (2017), is onlangs vrygestel. Langstaande illustreerder van die groter VanFokKingTasties-groep, Merwe Marchand, het hierdie album artworks gemaak. Dig in!

Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Fokofpolisiekar se nuwe album artworks gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.