Flip Hattingh se illustrasies

Prenkiemaaker – reeds vir ’n lang tyd
Ennek skrywe ’n bietjie
Hou van weggooigoed en lyne wat nie reguit is nie en dinge wat met die hand gemaak is en is heelemal allergies vir die digitale eeu.
Ek maak ’n lewe daaruit om boggertjies te leer teken en ek kook forkien lekker.
Disomtrental
Ps. Ek bestuur soos ’n doos as jy wou weet
– Flip Hattingh (sic)

Klyntji
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Flip Hattingh se illustrasies gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.