Cover gurl: AB Cloete

Cover gurl: AB Cloete
ab cloete

Hoe demokraties is ons feature seleksies? Not sure. Wat is die kriteria? Iemand/iets cool, met daai x-faktor. Dis redelik vague vogue, maar hey, die wiel draai. AB Cloete het grafiese ontwerp by PlaneetPUK geswot, en ons like sy fluidity. Sy styl is ’n voorbeeld wat die ander cis seuns, daar in Potchefstroom, gerus kan volg. Sy collagewerk is noemenswaardig.

redakteur@klyntji.com