Ons stel bekend: Odette Viljoen
odette viljoen.jpg

Ons dreig nou al lank om die werk van Odette Viljoen te deel. Hoe kan mens dit geheim hou? Dalk is dit te goed om waar te wees. Odette woon en werk in ’n klein dorpie, maar sy wens dikwels sy het nie. Hier is van haar stuff.

Volg od_ette op Instagram.