A.H. Welgemoed se videowerk oor nostalgie

“Ek het hierdie bymekaargeslaan uit ou VHS tapes en moderne stuff wat ek afgeneem het. Ek was in die middel van ’n wynvergryping en het deur ou foto’s en videos van lovers en familie gegaan – ek vind toe dié mooi sêding van my oorlede pa. Hy het dit vir my gesê op pad terug van ’n Namibiese vakansie in 2001. Ek pik toe ’n traan en besluit om iets daarmee te maak, om die mooi alledaagse sin vas te vang.”
Volg A.H. op Instagram.

Klyntji
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van A.H. Welgemoed se videowerk oor nostalgie gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.