Die penkop wat deur Bittergal gegaps is

Die penkop wat deur Bittergal gegaps is
b1.jpg
b2.jpg
b3.jpg
b4.jpg
b5.jpg
b6.jpg
b7.jpg
b8.jpg
b9.jpg

Daniël Hugo trek inspirasie uit CJ Langenhoven se gedrog

Brolloks en Bittergal (1925) is CJ Langenhoven se bekende feëverhaal oor twee mensvreters. Daniël Hugo is ’n vryskut-illustreerder en -kunstenaar wat woon en werk in Kaapstad. Hy werk in uiteenlopende style en mediums en maak al sedert die vroeë 2000's onafhanklike comics vir plaaslike ondergrondse stripbundels. Volg hom en sy werk op Instagram en Facebook.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Die penkop wat deur Bittergal gegaps is gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand