Die nuwe YouTube sensasie, Sossi Botha

Die nuwe YouTube sensasie, Sossi Botha
Genoeg met daai trane, trek aan die tekke! Sossi Botha besoek die winderige kusdorpie Velddrif, om vir Geraldina Visagie weer op die regte pad te laat stap. Bly ingeskakel en volg ons op Instagram: @kiefkanaal @regardtvisser @augustazietsman

“Genoeg met daai trane, trek aan die tekke!” Ons stel graag die nuutste episode van self-help guru en DIY-koningin Sossi Botha bekend, voorvrou van die Bloemfontein Stapgroep Vereeniging vir Geskeide Vrouens, Wat Verstaan (of die BSVGV, Wat Verstaan) – nou ook met ’n tak in Velddrif. Ons is all for haar optimisme om saam met ander die pad van egskeiding te drafstap. Trane en Tekke is deel van die nuwe KIEF KANAAL, ’n alternatiewe Afrikaanse vermaaklikheid en opvoedkundige channel, vervaardig deur Regardt Visser en Augusta Zietsman.

Sossi Botha bied aan haar nuwe selfhelp reeks Trane en Tekke, 'n stapgroep vereeniging vir geskeide vrouens (wat verstaan). Volg ons op sosiale media: @kiefkanaal @regardtvisser @augustazietsman
Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Die nuwe YouTube sensasie, Sossi Botha gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R

Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand