NuusKlyntji

Wat om op te binge hierdie langnaweek

NuusKlyntji
Wat om op te binge hierdie langnaweek
a1437f91237c1071.jpg

Facebook misbruik jou. Verdiep jouself eerder in een van hierdie:

 

Wild Wild Country

Amper so insane soos die twists en turns van die podcast-reeks S Town.

 

The End of the F***ing World

Op Netflix, lekker kort episodes.

 

Mengelmoes comics

Uitgawes 1 en 2 en 'n gedeelte van nommer 3 van Willem Samuel se Mengelmoes-reeks is aanlyn en gratis.

 

Het jy nou al Inxeba gekyk? Nakhane, die hoofkarakter, se nuwe album You Will Not Die is ook baie goed.

 

Phantom Thread 

Vir die meer discerning.

 

God's Own Country

Dis arguably beter as Call Me By Your Name.

 

Lees die eerste hoofstuk van daai boek wat lankal langs jou lê.

 

OppiKoppi se Nomakanjani playlist op Spotify

Vat jou cue van daar af!

A curated playlist of South African tunes that sound particularly good on a dusty farm in Northam.

 

As jy êrens in die nêrens is, gaan hike. Of gaan na jou naaste munisipale natuurreservaat of publieke park. 'n Nature doccy soos Planet Earth II is 'n goeie byvoeging.

 

Gaan spoor vir jou iets op by Africa.film.

 

Meerkat Maantuig

Nou in filmteaters 🍿

 

Klyn Deuntjies

Poems, nou met beats in MP3. En daar's baie van hulle.

klynlogo-2017.jpg
Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Wat om op te binge hierdie langnaweek gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand