'n Vroulike blik op manlikheid by die Killarney-resiesbaan

'n Vroulike blik op manlikheid by die Killarney-resiesbaan
DSC02496.jpg

Retha Ferguson kyk na wat in vrye tyd gebeur

Die fotoreeks, How We Lived For Saturdays: Killarney, is 'n vroulike aanskouing en nadenking van hoe vrye tyd spandeer word in 'n gemeenskap wat ditself in 'n oorgangstydperk bevind. Die verhouding tussen "vryheid van" en "vryheid om" word as 'n beginpunt gebruik, om die aanhoudende soeke na selfbeskikking te ontleed, in lig van die demokratiese oorgang se mislukking om 'n ommekeer teweeg te bring. Vrye tyd word dus verken as 'n oorgangsone waar die hope, drome en die teleurstellings van vryheid uitgebeeld word in 'n oomblik van tydelike outonomie. By hierdie projek word spesifieke aandag aan die uitbeelding van manlikheid (masculinity) by die Killarney-resiesbaan in post-apartheid Suid-Afrika verleen.

DSC08517-1.jpg

Retha is geïnspireer deur Geoff Dyer en haal aan uit Anglo-English Attitudes (2013), 'n versameling van sy opstelle:

Cars, for the Cornetts, are to be repaired, plundered for spares, patched up. To be gathered round, examined, discussed. The car is a mechanical agora or forum: a meeting place to exchange bare-chested opinions about carburettors or brake linings. Familiarity with such parts is expressed by kicking them; knowledge of engines by letting cigarette ash drop into the combustible tangle of tubes and sparks.

[...]

For the Cornett children an automobile engine is a mystery to be initiated into. A man holds his baby up for a first peer into the engine, a baptism of oil at the altar of mechanics. A teenage boy genuflects beneath a jacked-up wheel worshipping. As a car sinks into utter uselessness it becomes a part of the landscape, a relic. A truck looks as site-specific as the stoop of a house. Its tyres are like wooden poles sunk into the ground. A boy lies under the hood of a car, reaching up an arm as if pulling a shiny car-patterned eiderdown over himself. Someone else leans on the hood like he's ordering drinks at a bar.

DSC07198.jpg

Retha pak soortgelyke vraagstukke aan in haar reeks Voortrekker Road, as deel van haar meestersgraad in visuele geskiedenis by UWC. In hierdie studie word 'n sterker fokus op ras en nasionaliteit geplaas. Sien meer van haar werk op haar website of Instagram.

DSC02724.jpg
DSC09572.jpg

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van 'n Vroulike blik op manlikheid by die Killarney-resiesbaan gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand