Nuus, ZineKlyntjiOns Klyntji

Ons Klyntji zine (jaargang 128) is hier!

Nuus, ZineKlyntjiOns Klyntji
Ons Klyntji zine (jaargang 128) is hier!

Klyn begin, anhou win saam met 113 bydraers

Die 2024-uitgawe van Ons Klyntji zine word bekendgestel by die Tuin van Digters (Breytenbach-sentrum, Wellington) op Saterdag 14 September om 6 nm. Verdere bekendstellings sal nog bekendgemaak word.

Vanjaar se zine het 113 verskillende bydraes van gedigte, kortverhale, foto’s, sketse en ander kuns. Die voorbladontwerp is deur Octavia Roodt. Die volledige lys van bydraers volg hier:

Elzahn Nel, Alex Latimer, Okkert Brits, Anneen Bezuidenhout, Mitha Kotze, Reinhard Venzke, Claude Naudé, Jessé Jansen van Nieuwenhuizen, Le Roux van Schalkwyk, Jurgens Walt, Mia Louw, Anchen Badenhorst, Cheryl Traub-Adler, emma olivier, Pieter du Plessis, Bianca van der Walt, Valmarie Vorster, Priya Naidoo, Sie, Christine Coates, Lezanne Scott, Charles Tait, Neeske Alexander, Janeldi Boshoff, Tiaan la Grange, Sanet Fau Stegmann, Caro Laubscher, Kayla de Jager, Aimee Lindeque, Liny Kruger, Menrad Holm, Hanri Ehlers, H.J. Laubscher, Bernadette Madell, Wilmien Rossouw, Klara du Plessis, Natasha Harmse, Suné Mostert, Tom Dreyer, Erns Grundling, Louis Duvenage, Olga Leonard, Hans Pienaar, Migal J. Steyn, Ockert Greeff, Marna van den Berg, Tamarisk Glogauer, Melissa Sussens, Eduard Burle, Erica Livingston, Jess Tyrrell, MP Fourie-Viljoen, Ena de Kock, Jo Prins, Kleinboer, IKALE, Francois Lötter, Danie Marais, Neo Mehlomakulu, Hanru Niemand, Chestlyn Draghoender, Jannike Bergh, Toast Coetzer, André van der Hoven, Jané Dowd, Johan Swanepoel, Lazola Pambo, Marnique Hibbert, Mariska Bolleurs, Anouk Cronjé, Andries de Beer, Shane van der Hoven, Jané de Wet, Sjaka S. Septembir, Hilde Nel, Kalahari Marrakesh, Toroga, Almi K. Smith, Kwaye Kadefa, Salome Wessels, Fred de Vries, Naidene Lottering, Paschia Borain, Theo Kleynhans, Skattebol, Jerome Coetzee, ST Blue, Louis Roux, Kenan Davids, Stefaans Coetzee, Joha van Dyk, Carina van der Walt, Warren Jeremy Rourke, Stadsjaap, Kobus Kotze, Martin Labuschagne, Francois Haupt, Maya Joubert, Retha van Deventer, André Kluyts, Stephen Timm, Wentzel Lombard, Jacques Strydom, Yolanda van der Mescht, Jordan Sarah Langenhoven, Sybrand B. Harris, Pieter Pauw, Irene Saunders, Lauren Bates, Zubayr Charles, Willem Mulder & Leani Jansen van Vuuren.

Baie geluk aan almal wat gekeur is vir publikasie en ook baie dankie aan almal wat soveel wonderlike werke ingestuur het vir oorweging!

Die volledige program vir die Tuin van Digters is hier beskikbaar. Indien jy ’n kopie van die nuwe zine wil bestel, email vir Toast Coetzer op zine@klyntji.com – dit kos R60 elk.

Die zine word ondersteun deur kykNET.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Ons Klyntji zine (jaargang 128) is hier! gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand