Wat gebeur het by die eerste Klyntji Party+kie

Samesyn en wyn
Die eerste Klyntji Party+kie, gehou op 24 September in Johannesburg by Breezeblock, was ’n vibe. Hier is ’n video en foto’s van die dag. So, volgende jaar in Kaapstad?
Foto’s en video: Tian du Preez

Klyntji-redaksie
Deel hierdie storie
Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896
Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Wat gebeur het by die eerste Klyntji Party+kie gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.