'n Tumblr wat die gek skeer met mense, die lewe en selfs kanker

'n Tumblr wat die gek skeer met mense, die lewe en selfs kanker
 Jealousy  T̷r̷o̷m̷p̷i̷e̷ will fuck you up.

Jealousy  T̷r̷o̷m̷p̷i̷e̷ will fuck you up.

Die Kanker Kat Kots Kanker Tumblr word beskryf as 'n toilet vir kreatiewe kots. Click op die images vir die captions. Volg die gemors op Instagram.

 Lambert Benade 1/4  My mamma roer die skuitjie My pappa blaas die fluitjie My oompie draai die orreltjie En ek fix yskaste.

Lambert Benade 1/4
My mamma roer die skuitjie
My pappa blaas die fluitjie
My oompie draai die orreltjie
En ek fix yskaste.