Strauss Louw se formalistiese kuns oor intimiteit

Strauss Louw se formalistiese kuns oor intimiteit
Boy in Pool

Boy in Pool

Werke uit die voortdurende reeks Seun

Strauss Louw verkies om nie veel oor sy werk te sê nie. Dit is die kyker wat die werke uitmekaar moet trek, net soos die kunstenaar gedoen het deur om foto’s in roostervorm op te sny en daarmee die oorspronklike vorm te verander. Dit is ’n ingryping, herevaluering en sametrekking. Die werke is op geheue en ervarings baseer en maak gebruik van die kunstenaar se argief van foto’s en ander bronmateriaal, met die gevolg dat dit meer oor emosionele ervarings eerder as intellektuele begrip gaan. Intimiteit en seksualiteit word deur ’n formalistiese lens beskou, met identiteit en narratief wat ontleed word deur te trek van persoonlike interaksies met mense en spasies, alles wat lei tot ’n verkenning van die menslike toestand.

Strauss was in 1992 gebore. Hy het in Stellenbosch grootgeword en voor- en nagraads daar kuns studeer. Hy werk tans, tussen ander projekte en uitstallings, as ’n studio tegnikus in drukwerk en fotografie en adhoc dosent by die Departement Visuele Kunste in Stellenbosch. Hy het onlangs sy drukwerk internskap onder Zhané Warren van Warren Editions voltooi, deelgeneem in ’n klein groepuitstalling Unfair met Brett Charles Seiler as kurator, asook werke gewys in die groepuitstalling Close Encounters met SMITH Gallery. Hy woon en werk tussen Kaapstad en Stellenbosch.

Brave Boy i

Brave Boy ii

Creepy Noodle

Creepy Noodle

Untitled Landscape

Untitled Landscape

White Briefs

White Briefs

Unnamed

Unnamed

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van Strauss Louw se formalistiese kuns oor intimiteit gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand