NuusKlyntji-redaksie

Volg ons Woordfees-dekking hier!

NuusKlyntji-redaksie
Volg ons Woordfees-dekking hier!

Feesnuus van die alternatiewe feestannies

Klyntji is opgewonde om vanjaar as mediavennoot by die Woordfees te kan feesvier. Tussendeur die lees, skryf, kyk en luister, sal ons tydens die fees ons gedagtes hier deel in kort resensies en skakels na verdere leesstof.

Besoek klyntji.com om langer features gratis aanlyn te lees en maak ’n draai by die Woordfees Boektent om die nuwe Ons Klyntji zine teen R50 te koop. Hierdie meertalige zine — jaarliks deur die Ons Klyntji-span saamgestel, uitgegee deur Klyntji en vanjaar geborg deur kykNET — is propvol gedigte, kortverhale, foto’s en kunswerke deur bydraers van regoor die land.

Volg ons dekking hier: https://woordfees.co.za/nuusmedia/klyntji/

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Volg ons Woordfees-dekking hier! gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand