Eksklusief: 'n Strokiesprent uit die nuwe Bitterkomix
Dié stripjoernaal is weer kontroversieel ondergronds
Volume 18 van Bitterkomix deur Conrad Botes en Anton Kannemeyer het pas verskyn. Te midde omstredenheid gaan dit soos die jare vantevore weer teen die grein. Die boek is 180 bladsye dik en kan via Soutie Press gekoop word.
Klyntji-redaksie
Deel hierdie storie