'n Liggaam werk oor queer liefde in Gaborone

'n Liggaam werk oor queer liefde in Gaborone

'They shoot boys, don't they?' deur Tanlume Enyatseng

Tanlume Enyatseng bedryf sedert die jaar 2016 Banana Emoji, 'n plek wat hy vir homself en ander like-minded mense skep. Die inhoud strek van sy gedagtes, resensies en aanbevelings na samewerkende kunsprojekte met, onder andere, Trotse Tert en Paul Shiakallis. Vir hierdie reeks werk, THEY SHOOT BOYS, DON'T THEY, het hy saam met Giancarlo Calaméo LaGuerta gewerk vir die foto- en videowerk. Tanlume vertel: "Giancarlo is exceptionally talented. What I most love about working with him is that he indulges my crazy. I could come to him with the wildest concept and his response will always be" 'Cool. When do you want to shoot?'" Nao Serati, 'n mode-ontwerper gebaseer in Johannesburg, se klere is in die kortfilm en foto's te sien. Die modelle is Eugene Hilton and Drake Selwe. 'n Kortverhaal met dieselfde naam, wat deur Tanlume geskryf is, het die projek geïnspireer. Dit speel af in Gaborone, met twee jong seuns wat op mekaar verlief raak, en saam die uitdagings van queer-wees in Botswana navigeer. Lees die verhaal hier.

banana-emoji-july-2018-small-1802bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-1602bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-1502bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-0702bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-0502bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-3202bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-3102bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-2202bananajpg.jpg
banana-emoji-july-2018-small-0102bananajpg.jpg

Redakteur van Klyntji, assistent-kurator van die Konstitutionele Hof se kunsversameling en tans besig met 'n LLM in mediareg. Instagram / redakteur@klyntji.com

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Ons bou aan ’n moderne beeld van hoe Afrikaanswees lyk, lees en klink. Het jy van 'n Liggaam werk oor queer liefde in Gaborone gehou? Dan ondersteun ons. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy gelys.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand