Check Dionne Song se moves deur Sunnyside in Pretoria
Goeie vibes al die pad
Het jy 'n pick-me-up nodig? Hier's een. 'n Synth-pop jive deur die strate van Sunnyside Pretoria met Dionne Song (van Bombshelter Beast). Haar moves is nie net hipnoties nie, maar slaag om te kommunikeer sonder om 'n woord te sê. Afro Beat se doel was om 'n mengsel van kulture te celebrate, terwyl daar grense oorgesteek word deur gebruik te maak van 'n groovy beat. Gemaak deur Danelle Venter en Ryno Stols, met Yazoo se Situation (1982), klere deur Retrophiliac Thrift en gear van Glow-Hire.
Klyntji
Deel hierdie storie