Van Pletzen se dagga anthem is lekker

Van Pletzen se dagga anthem is lekker

Wat beteken Zaberfluten? Dit is die naam van Van Pletzen se song oor zol rook. 'n Zaab 'n probably 'n joint, en 'n zaberfluten 'n bong? Maar volgens WatKykJy se Zef Slang guide is 'n zaab 'n "korterige maar dik penis" en 'n zaberfluten 'n "kom ontploffing, kom oorstroming". Wie sou nou kon raai. Ons wonder ook wie het al daai dagga in hulle agtertuin, dis seker êrens in Roodepoort. Ons hoop jy hou van droë vis. Sien die video hieronder.