'Afrikaner-identiteit waarvan ek wil wegbeweeg'

'Afrikaner-identiteit waarvan ek wil wegbeweeg'
Sondagskool

Sondagskool

Pieta

Pieta

Foto- en videowerke van Waldo van Wyngaard

Waldo van Wyngaard se werk fokus op Afrikaner-identiteit, waardeur hy uitbeeld hoe hy Afrikaans-wees ervaar. Daar word uiteraard gespeel met stereotipes, tog voeg die kunstenaar by dat hierdie ’n weerspieëling is van hoe hy die wêreld gewaar het tydens sy grootwordjare. Die foto’s en video’s, wat inspirasie trek van verskillende Afrikaner-gemeenskappe, skoolsisteme en sosiale groepe, gebruik satire en inkorporeer sosio-religieuse- en politiese elemente in hulle aanbieding. Waldo bring die “wit Afrikaanse kultuur” waarvan hy af weg wil beweeg na vore, terwyl daar ’n implisiete betrokkenheid erken word.

Kruisiging

Kruisiging

Submissive

Submissive

Bougainvillea seun

Bougainvillea seun

Boy van die suburbs

Boy van die suburbs

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van 'Afrikaner-identiteit waarvan ek wil wegbeweeg' gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand