Octavia Roodt het 'n skildery vir Park Acoustics gemaak

Octavia Roodt het 'n skildery vir Park Acoustics gemaak
octavia roodt park acoustics.jpg

Geïnspireer deur die Romantiese tydperk

Dis nie elke dag dat die Voortrekkermonument in 'n digitale skildery, in die romantiese tydperk se styl, verskyn nie. Los dit vir Octavia Roodt om die Afrikaner se erfenis te inkorporeer in haar werke se bewussyn. Die werk is geïnspireer deur 'n skildery van Gustave Doré, 'n Franse kunstenaar van die 18de eeu. Klyntji het al vantevore van Octavia se werk gefeature, waar sy opmerk: "Ek wonder soms of dit net die Trekker nonsens moet wees om 'n sterker geheel te vorm, maar daar is darem ook ander goed waarin ek belangstel." Sien van haar ander onlangse commissions en illustrasies op Instagram. Haar persoonlike illustrasies gaan dikwels gepaard met goeie gedigte.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Octavia Roodt het 'n skildery vir Park Acoustics gemaak gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand