Klyntji

Baie, baie dankie!

Los ’n boodskap aan die redaksie hieronder, as jy wil. ’n Getuigskrif oor Klyntji wat ons kan deel ter aansporing vir ondersteuning sal ook waardeer word.


Vriende van Klyntji word gelys op ons skenkingsblad, tensy jy andersins verkies – gee ons asseblief ’n paar dae om jou naam by te voeg en laat weet gerus as daar enige probleme is. Jy kan klagtes en gedagtes stuur aan redakteur@klyntji.com.

As jy nog nie het nie, teken gerus hieronder in op ons nuusbrief.

Groete
Klyntji-redaksie