Klyn Begin – Anhou Win
 
klyn tji.jpg
 

Kleintjie

Dis nie "Kleintjie" nie, nè.

Dis in Kitchen Dutch gespel – Klyntji. Ons Klyntji.

Die eerste en oudste Afrikaanse tydskrif.