Martelle Ludik daag gendernorme uit
Ons deel Martelle Ludik se lookbook van hulle AW17-reeks, met ’n androgynous en inter-sexual aanslag wat die norme van gender uitdaag. Dié rebel handelsnaam word geïnspireer deur pop culture en die gemeenskap se nuwe normaal.
Francois Lion-Cachet
Deel hierdie storie