Klyn Begin – Anhou Win

Wees ons kunsbeskermer

patreon.com/klyntji

Klyntji word uit die liefde van die saak bedryf, maar ons het ondersteuning nodig. Wees vir ons ’n mesenas.

imageedit_23_3300161056.jpg
 

Gee ons 'n hupstoot

Klyntji bevorder sedert 2004 kuns en kultuur wat vars en oopkop is. Die publikasie gaan op 'n kontemporêre en jeugdige wyse met die wêreld om. Ons gebruik Afrikaans want ons is Afrikaans, maar ons is nie heilig daaroor nie. Ons is inklusief en vernuwend, met 'n breë verwysingsraamwerk. Alles word uit die liefde van die saak gedoen, maar ons het ondersteuning nodig met die dekking van ons basiese kostes. Ons wil ook ander betrek om opwindende en eiesoortige inhoud te vervaardig. Help ons asseblief om dit moontlik te maak.

Naam *
Naam