Jou tyd is nou, Afrika
tumblr_inline_otndhpK9Hh1tz8ud8_500.jpg

Ons is nie moerse fans van t-shirts met slogans op nie, maar hierdie een kan ons drá. The future is female, and African. Dié campaign is begin deur Papama Mtwisha, eienaar en voormalige mode-direkteur van Butter Pudding, met foto’s geneem deur fotograaf Judd van Rensburg. Gesigte en sprekers vir hierdie veldtog is selektief gekies – opinievormers in hul onderskeie velde. Hierbo is Maria McCloy, joernalis/uitgewer, skoenontwerper en deejay.

tumblr_inline_otndu5KJ2Q1tz8ud8_500.jpg

Marianne Fassler

tumblr_inline_otndidFWaj1tz8ud8_500.jpg

Anele Mdoda

Kyk die video vir meer info.

Volg die campaign op Instagram.

redakteur@klyntji.com