Check Dionne Song se moves deur Sunnyside in Pretoria

Check Dionne Song se moves deur Sunnyside in Pretoria

Goeie vibes al die pad

1.JPG

Het jy 'n pick-me-up nodig? Hier's een. 'n Synth-pop jive deur die strate van Sunnyside Pretoria met Dionne Song (van Bombshelter Beast). Haar moves is nie net hipnoties nie, maar slaag om te kommunikeer sonder om 'n woord te sê. Afro Beat se doel was om 'n mengsel van kulture te celebrate, terwyl daar grense oorgesteek word deur gebruik te maak van 'n groovy beat. Gemaak deur Danelle Venter en Ryno Stols, met Yazoo se Situation (1982), klere deur Retrophiliac Thrift en gear van Glow-Hire.

Deel hierdie storie


Eerste en oudste Afrikaanse tydskrif, sedert 1896

Divers, progressief en vars. Waardeer jy ’n stem soos Klyntji s’n? Het jy van Check Dionne Song se moves deur Sunnyside in Pretoria gehou? Dan ondersteun ons. Donasies van lesers word gebruik om ons bedieningkostes te betaal: jou bydrae hou Klyntji aanlyn. Vriende van Klyntji word op hierdie bladsy erken. Elke bietjie help.


 Eenmalig R
 Maandeliks R


Klyntji verklaar 'n klimaat en ekologiese noodtoestand