Hierdie webwerf waarsku Afrika teen die res van die wêreld

Hierdie webwerf waarsku Afrika teen die res van die wêreld

Te veel hoender, plastiek en aanhang van die Weste

  Plastic Bags

Plastic Bags

In 2017 het 'n groep wetenskaplikes die "anthropocene" amptelik aangekondig as teken van hulle erkenning dat mense bepaal wat met die aarde gebeur, vertel die Excessocenus projekwebwerf. Daar is te veel van ons, en ons is nie goed vir onsself of vir die aarde nie. Die wêreld se ekonomiese model is gebaseer op die gruwelike uitbuiting van natuurlike hulpbronne en die massaproduksie van nuttelose goedere om finansiële vooruitgang na te streef – veral in onderontwikkelde lande. Ná dekades se uitbuiting volg Afrika nou die voorbeeld van haar onderdrukkers en het 'n teiken geword om ongewensde en hoogs-skadelike produkte aan af te smeer, sonder die nodige voorsorgmaatreëls. Die fotograwe Cristina de Middel van Mexiko (wêreldbekend vir haar reeks The Afronauts), en Bruno Morais van Brasilië, is albei gefassineer met Afrika en benader haar uitdagings vanuit hulle perspektief as inwoners van die global south. Die foto's is in Mosambiek geneem.

  Meat Consumption

Meat Consumption

  Cultural Hegemony

Cultural Hegemony