Klyn Begin – Anhou Win

Open call

Ons is op soek na vars en grensverskuiwende werk om te feature.

Stuur jou foto-, video-, ontwerp-, musiek- en skryfwerk na ons vir oorweging.

Skryf soos jy praat

Ons is ook op soek na bydraers om vir ons te skryf. Stuur vir ons jou pitch.


bydraes@klyntji.com / kontakvorm